REV TRAVEL SALONS
GO HEALTHY... STAY HEALTHY!
Home PageB & BSelf CateringBookings
About UsContact UsFishingComments
Guestbook
Showing: 1-1 of 1
Cynthia Bekker said:   December 25, 2009 8:51 am PST
Die lekkerste seevakansie ooit. Veral met die klein kinders waar dit veilig is om te swem. Die mooiste uitsig op jou voorstoep, en loopafstand na verskillende strande. Die highlight was natuurlik die warm TUISGEBAKTE BROOD en klaar gaar gemaakte rots mossels. Dankie vir jul gasvryheid.

Sign My Guestbook
Name:
Email:
Message:
Enter security code:
Verify